Gallery

Monday, January 11, 2010

2010

Die nuwe jaar is al in sy 2de week maar Voorspoedige Nuwejaar aan een en almal. Mag 2010 vol scrap vreugde wees! My swaer-hulle het ons warm weer kom opsoek van Holland af oor die feësgety, maar toe ons weer ons oë uitvee was dit tyd om te groet. Ek het vir hulle 'n album aanmekaar geslaan met behulp van Fab Scraps se spaanderbord produkte en Art from the Heart se papier.


No comments:

Post a Comment