Gallery

Monday, November 9, 2009

KLASSE VIR NOVEMBER

12 , 14, 17 November :  Kersversierings en Kersbladsye


Kerskrans


Adventkalender

Kersstaander vir tafel

Die krans (onopgemaak) kos R122, die Adventkalender (onopgemaak) kos R300 en die Kerstaander kos R25 (onopgemaak).

21 November - Jowilna Nolte - Kersfees Persent idees

Kom maak 'n handige geskenk vir vriende,Ma, Ouma en selfs vir Pa. Daar is iets vir almal, en vir elke begroting!In hierdie klas gaan jy leer om 3 verskillende notaboeke in verskillende groottes en style te maak. Al wat jy nodig het is patroon papier, effekleurige papier, gom en 'n paar versierings.



No comments:

Post a Comment