Gallery

  • TEGNIEKE KLAS (1)
Showing posts with label TEGNIEKE KLAS. Show all posts
Showing posts with label TEGNIEKE KLAS. Show all posts

Sunday, March 29, 2009

Klasse vir April


Kan nie glo die jaar vlieg so vinnig verby en dat ons al by April is nie! Ons gewilde tegnieke klas sal op 02 April, 04 April, 21 April en 30 April van 09h00-12h00 gedoen word. Tegnieke wat gedek word in die klas is : Gebruik van dimensional glue, heat embossing, distressing, skeurwerk, rame, stempelwerk, rub offs en nog meer. Die koste vir die klas is R150 en sluit alles in om die blaaie te voltooi.