12 , 14, 17 November : Kersversierings en Kersbladsye
Kerskrans
Adventkalender
Kersstaander vir tafel
Die krans (onopgemaak) kos R122, die Adventkalender (onopgemaak) kos R300 en die Kerstaander kos R25 (onopgemaak).
21 November - Jowilna Nolte - Kersfees Persent idees
Kom maak 'n handige geskenk vir vriende,Ma, Ouma en selfs vir Pa. Daar is iets vir almal, en vir elke begroting!In hierdie klas gaan jy leer om 3 verskillende notaboeke in verskillende groottes en style te maak. Al wat jy nodig het is patroon papier, effekleurige papier, gom en 'n paar versierings.